+10
Selfsorg in Wavecrest

Silvertree @ JBay

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 62 Silvertree Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Silvertree @ JBay is 'n bekoorlike huis in Jeffreysbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer bied slaapplek aan 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.

Die huis lei na 'n tuin met braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 62 Silvertree Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

62 Silvertree Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a637ab171ebcea2430f528aad828b861e32c115cd065b86ff084716a1e2c76ac658e690e9278a9760610b06112a33e10c58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 62 Silvertree Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0271051 24.9107034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang