6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 1 Swartvlei Beach Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Simbavati Fynbos on Sea Cottage is 'n eko-paradys teen die duine van Sedgefield. Die kothuis bied 'n uitstekende uitsig oor die strande, mere en op die berge, en word deur 'n fynbosreservaat van 600 ha omring.
Die kontemporêre kothuis is vir 4 volwassenes en 2 kinders geskik en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is nog 'n solderkamer wat met 'n leer bereik word en 2 enkelbeddens vir kinders het.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Stapeldeure lei na 'n dek wat reg rondom die kothuis strek en sonstoele, 'n bankie en 'n buite-eetarea het. Gaste kan ook in die plonspoel afkoel, die uitsig bewonder en die wild wat gereeld naby die eenheid wei, dophou. Gaste kan ook die draagbare braai buite op die dek gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Christen Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 7
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Swartvlei Beach Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Simbavati Fynbos on Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Swartvlei Beach Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang