+25
Selfsorg in Breederiviervallei

Faraway Cottage @ Simonskloof Mountain Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Janina T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vernuwende wegbreek. Hier kon ons vir die eerste keer in 'n lang tyd behoorlik afskakel en net wees in die natuur. 'n Mens hunker na hierdie tipe wegbreek en dit was net wat ons nodig gehad het. In die Faraway Cottage kon ons rustig bly, gaan stap in die koppies en pragtige voetslaanpaadjies met ons hondjies, laat slaap met net die geluid van die voeltjies en paddas buite, vars lug diep inasem, braai in die natuur, binne vuurmaak op die koue herfsaande, en mees belangrik, ons fone af- en wegsit. Daar is nie WiFi nie, en dit is goed so. Ek soek al klaar na die volgende naweek wat ons kan kom. Ons wil langer as drie aande bly, die tyd in Faraway Cottage was vernuwend en sielsverrykend. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgen
Faraway Cottage @ Simonskloof Mountain Retreat
Hi Janina Thanks a mill for your visit and even more so for your great feedback/review! My Afrikaans is min maar ek sien net 5s and mooi woorde - DANKIE BAAIE!!! Hope to see you again soon! Regards Jurgen

Adriaan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Ontspannend en naby aan natuur. Baie lekker gekuier. Die ligging van die cottage is puik met pragtige uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jurgen
Faraway Cottage @ Simonskloof Mountain Retreat
Thanks for your visit and nice review. Much appreciated. Hope to see you soon again at Simonskloof. Regards Jurgen

Annett B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Wonderful place. Super nice hosts welcome you in a quiet and remote place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgen
Faraway Cottage @ Simonskloof Mountain Retreat
Dear Annett, Thanks a lot for your awesome review. I hope to welcome you soon again. Have a great holiday still and you definitely have earned the "Drive it like a 4x4 even if it's just a small rental" badge, by making it out of the valley on these flooded roads. Regards, Jurgen & Ninon

Karen F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Detox from the city. Beautiful location. Easy access to walks. Freshest air available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Mooi natuurlike omgewing met pragtige klippe en landskappe. So lekker gebly. Mens moet net langer as 3 dae bly! Baie staproetes! Te min tyd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Fantastiese wegbreek en ervaring van stilte en die natuur. Die grootheid van die Skepping word absoluut beklemtoon! Heerlike webreek, weg van die gejaag en selfoonopvangs. 'n Mens kry die geleentheid om naby die natuur te wees. Die stilte en slegs natuurgeluide is soos musiek in 'n mens se ore. Jy kry kans om te dink oor wat jy dink. Ek sal dit sterk aanbeveel vir mense wat nodig het om weer hul batterye te laai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Rustig en stil. Vinnig afgeskakel en die natuur geniet. Lekker gestap, gesels en basies van als vergeet waarmee ons elke dag te doen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oliver R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Fantastiese plek vir 'n wegbreek. Waarlik die beste wegbreek wat ons in 'n lang tyd gehad het. Die stilte en natuurskoon is kos vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgen
Faraway Cottage @ Simonskloof Mountain Retreat
Thanks for your visit, awesome review, and photos. We're looking forward to seeing you again at Simonskloof!

Annamarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Excellent location. Everything in perfect working order. Beautiful hiking trails. There is no electricity so do not expect to charge phones. The outside bath with a view over the mountains was a winner!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frances T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Loved camping here! If you love nature and hiking, we highly recommend Simonskloof. We loved camping here with our dogs and hiking to the rockpools, waterfall and appreciating the silence. We even spotted the very rare riverine rabbit one night while sitting by the fire! The hosts are very friendly, helpful and knowledgeable about the area. The only thing I would mention is that some of the campsites are a bit close together if you like camping in complete privacy and some of the sites have a slope.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jurgen Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Simonskloof Mountain Retreat, Koo Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d60145a43074485c2c605bbeb78c65c72fe2bd815bb007308de40ca761b43ae1b408424d3dd1851e760e2556ad9734e4387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 Simonskloof Mountain Retreat Koo Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.611681970809 19.732015226188
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang