+54
Selfsorg in Fourways

Six Valk Avenue Guest House

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 6 Valk Avenue, Fourways, Johannesburg, 2151, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Six Valk Avenue Guest House bied ruim en gerieflike verblyf en is in Fourways, Johannesburg geleë. Dit is die ideale verblyf vir paartjies of sakereisigers.

Daar is 2 selfsorg-ateljee-eenhede beskikbaar. Hulle is 'n dubbelvolume woonstel met 'n solderslaapkamer. Met uitsondering op die badkamer, is die woonstel oopplan en toegerus met 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea asook 'n sitkamer met 'n TV en DStv. Die badkamer beskik oor 'n hoekbad, 'n stort en 'n wasbak en toilet. Die woonstelle lei na 'n privaat tuinruimte. Neem asseblief kennis dat die woonstelle streng nie-rook is nie.

Six Valklaan Gastehuis bied ook 'n sprankelende swembad, braaigeriewe en parkeerplek. Geleë naby restaurante, fiksheidsgimnasiums, die Leeupark, Montecasino en nog baie meer. OR Tambo Internasionale Lughawe is 35 minute se ry en Lanseria lughawe net 20 minute se ry.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adriane D
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! We had a lovely time, the staff were friendly and very helpful, the place was clean and beautifully decorated. Very quiet and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Susan V
5.0
Good. Was good, did enjoy the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Roelf E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie ligging waarde vir geld. Pragtige plek netjies en skoon.
Feb 2026
Sujanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was volgens verwagting. Ek sal vir seker weer hierdie verblyf gebruik. Verblyf was volgens verwagting. Rustige omgewing en baie naby geleë aan M...
Sien meer
Feb 2026
Esti J
Saam met vriende
5.0
Baie lekker en rustig. Die gastehuis is baie skoon en netjies. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nasreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 6 Valk Avenue, Fourways, Johannesburg, 2151, Gauteng
  • Gaste dink Six Valk Avenue Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Valk Avenue, Fourways, Johannesburg, 2151, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10092206ac01b138f42ce439e2fd369cb09d4c0b61e18b5a5bda54b75e8862ef17babcd90692357b128b8da8563a9636ea59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 6 Valk Avenue Fourways 2151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.023737971701 28.006807118654

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang