LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+54
Selfsorg in Fourways

Six Valk Avenue Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Adriane D
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Amazing! We had a lovely time, the staff were friendly and very helpful, the place was clean and beautifully decorated. Very quiet and peaceful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nasreen
Six Valk Avenue Guest House
Thank you so much, very much appreciated. Kind regards, Leon.

Susan V
1 nag
5.0
Feb 2026

Good. Was good, did enjoy the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie goeie ligging waarde vir geld. Pragtige plek netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sujanie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Alles was volgens verwagting. Ek sal vir seker weer hierdie verblyf gebruik. Verblyf was volgens verwagting. Rustige omgewing en baie naby geleë aan Monte Casino.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esti J
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Baie lekker en rustig. Die gastehuis is baie skoon en netjies. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nasreen
Six Valk Avenue Guest House
Thank you so much. Much appreciated.

Michiel (giel) M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Vriendelik ontvang, netjies, skoon, ligging goed. Ons het in een van die self-catering plekkies gebly. Netjies, skoon en rustig. My kinders het in die huis gebly, ook baie netjies en skoon. Maar daar was 'n baba wat laat aand en vroeg oggend gehuil het. Wat ons nie kon verstaan nie, hulle het gesê geen kinders. Hulle het nie so lekker geslaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Comfortable. Would stay there again. We had a nice stay, thank you. Stayed over to see a show at the Montecasino Theatre in the evening. All that we really missed in the room (no 6) was a double clothes cupboard to hang some clothes, i.e. shirts, blouses, trousers, on some hangers on one side, and the other side to unpack some other garments from our suitcases on some racks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gretha V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.4
Mei 2026

Dankie vir heerlike oorslaap. Sou koffie waardeer het in die eenheid. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie R
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.2
Mei 2026

Goeie slaapplek, kombuis laat veel te wense oor. Goeie beddens, het lekker geslaap maar kwalifiseer nie vir selfsorg nie. Onvoldoende breekgoed, nie eers 4 bekers, borde ens nie. 90% van kombuiskaste is dolleeg. Gesukkel om 'n opgewarmde ete voor te sit. Stort is nie goed nie, badkamervloer was papnat na stort - stortgordynmoet vervang word met' n deur. Algeheel kort die eenheid 'n "finer touch".

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tony K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Vriendelik ontvang en heerlik gebly. Baie rustig. Ons het heerlik gebly en lekker gerus. Dis lekker stil daar en ons het heerlik geslaap. Ons het Cats gaan kyk by Teatro en dit was lekker om na die tyd so naby te kon bly en nie ver hoef te ry nie. Ons is vriendelik ontvang deur Leon en hy het ons vroegtydig attent gemaak op die hekke wat 6:00 toe maak en watter is 24 uur oop. Dit het baie gehelp, veral as jy in die nag moet terugry en jy ken nie eintlik die plek nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nasreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Valk Avenue, Fourways, Johannesburg, 2151, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10092206ac01b138f42ce439e2fd369cb09d4c0b61e18b5a5bda54b75e8862ef17babcd90692357b128b8da8563a9636ea59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 6 Valk Avenue Fourways 2151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.023737971701 28.006807118654

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang