Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six64 on Kingsway Apartment B4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 664, Athlone-park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Six64 on Kingsway Apartments bied gerieflike oornagverblyf in Amanzimtoti en spog met 'n gedeelde swembad en uitsigte oor die tuin. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie langs die Suidkus en die King Shaka Internasionale Lughawe is sowat 55 km ver.

Dié woonstel is op die boonste verdieping met tuinuitsigte en 'n gedeelde swembad. Dit word via trappe bereik en bied toegang tot 'n balkon. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en hierdie gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n etenstafel met stoele. Dié area lei na 'n leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon en daar is gratis, privaat parkeerplek op die perseel. Gaste het toegang tot die gedeelde braaigeriewe naby die swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Six64 on Kingsway Apartment B4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Kas Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Kingsway-weg 664, Athlone-park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Six64 on Kingsway Apartment B4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 664, Athlone-park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3945c5be352a6e9b10d8c1af003f3ad4cd46abb554126f617f918b9655fdc7de5014f69fd35164b81971def30ad67da4c9b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 664 Kingsway Road Athlone park 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.0229837 30.916158204893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem