+56
Selfsorg in Dinokeng

Siyaya Bush Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Yolande M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

10/10. Ons het 'n heerlike naweek by Siyaya spandeer. Fasiliteite was baie netjies, mooi onderhou en die diens wat ons van Susan ontvang het, was fantasties. Sal beslis weer kom oorbly en volgende keer ons kinders saambring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Defnitief weer hier bespreek, beveel die lodge aan. Baie geniet, baie diere gesien en voel lewe. Netjiese akkommodasie, sal weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Wonderlik geseënd. 'n Pragtige plek, ons het 'n wonderlike tyd gehad en sal vir seker weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker rustig. Baie lekker baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Awie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie netjies en skoon in en om chalet. Goed gelee, en baie veilig. Heerlik gebly. Baie ruim en netjies. Alles wat nodig is vir ñ wegkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Awesome! Die diens is fantasties. Dit was ons tweede keer daar. Dit is lekker naby Camp Discovery vir skool toere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connor F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Breathtaking. It was great! The location is phenomenal and the chalets are great, clean, well equipped and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Awesome naweek, sal vir seker teruggaan. Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Beslis die moeite werd. Die chalet is ruim, skoon en het alles wat 'n mens nodig het. Almal by Siyaya Bush Lodge is baie bedagsaam en vriendelik. Susan en Jess is supersterre! Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Careen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderful stay! Very friendly and helpful staff! Highly recommend Siyaya. Equipped with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Verskriklik lekker bederf. Was verskriklik lekker gewees - gemaklik - gerieflik. Sal wel 'n dubbelbed waardeer in een van die 2 kamers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 181

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Pride of Africa Game Reserve, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b4e6b0e53d8a04f8703360c0809e0aea76842ad08da40529a86292778c8d865b3d442ce3c4546f79236c58dcf6091b73a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 160 5 1 5 Pride of Africa Game Reserve Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.335514091235 28.382948046627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang