+56
Selfsorg in Dinokeng

Siyaya Bush Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Connor F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Breathtaking. It was great! The location is phenomenal and the chalets are great, clean, well equipped and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Awesome naweek, sal vir seker teruggaan. Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Beslis die moeite werd. Die chalet is ruim, skoon en het alles wat 'n mens nodig het. Almal by Siyaya Bush Lodge is baie bedagsaam en vriendelik. Susan en Jess is supersterre! Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Careen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderful stay! Very friendly and helpful staff! Highly recommend Siyaya. Equipped with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette H
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

Lekker gebly. Ek het lekker gebly. Ongelukkig het die skoonmakers al my filter drinkwater, wat in stainless-steel waterbottels was, uitgegooi. So toe ek terugkom van die rugby af, het ek geen water gehad nie. Ek kon ook nie koffie drink nie aangesien die koffie in die houertjie hard was. Verder was alles baie netjies en skoon. Die bed was gemaklik en werklik 'n kingsize (baie gastehuise sê hulle het kingsize, maar dan is dit nie). Lugversorging en dakwaaiers was heerlik. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Let wel, die TV is in die Boma - nie in die chalet nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Het die wegbreek baie geniet. So lekker in die natuur. Baie mooi plek in die natuur, geskik vir 'n wegbreek waar mens wil ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie rustig en mooi natuur. Vriendelike personeel. Mooi versorgde en netjiese oord met diere wat tussen die eenhede rondloop. Ons het 'n lui lekker kuier gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tonya O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Baie lekker. Baie netjiese en lekker plek om te bly. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend. Verskriklik lekker! Baie gawe mense. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Wonderful. It was beautiful, peaceful, and the staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pleasant, relaxing, worth another visit. Service and communication from management and the staff was excellent. The lodging was comfortable and clean and well worth a visit. I will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 170

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Pride of Africa Game Reserve, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b4e6b0e53d8a04f8703360c0809e0aea76842ad08da40529a86292778c8d865b3d442ce3c4546f79236c58dcf6091b73a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 150 5 1 5 Pride of Africa Game Reserve Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.335514091235 28.382948046627

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang