+10

Skemer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Skemer Street, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Skemer is 'n bekoorlike woonstel in die skilderagtige Malmesbury.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware in, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel met 2 sitplekke en 'n muurgemonteerde TV voltooi die ruimte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om in die welige tuin te ontspan en gebruik te maak van die veilige parkering. Vir diegene wat wil verken, is die Swartland Wyn- en Olyfroete slegs 1.8 km weg, en die Malmesbury Museum is 2.4 km van die woonstel af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jonita L
Besigheidsreis
5.0
Perfek. Perfekte plekkie met alles wat 'n mens nodig het en puik diens.
Sep 2025
Michelle B
5.0
Perfect! The photos are exactly what you get. Stunning, clean, comfortable, and everything you need! Will definitely book there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Shannon Allison P
Saam met lewensmaat
4.8
Cosy, convenient and safe. What a cozy little gem in the middle of Malmesbury. Would definitely book again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Mario K
4.6
Netjies en veilig. Het basies net geslaap. Baie aangename ervaring.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Freda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 1 Skemer Street, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skemer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Skemer Street, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ee18de7d0c07c7fbe4cfffc8aa59d5e85cb602b09f4cda517674ed521f5d607c4b8068793c210447cedccd49bedefa55a99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 1 Skemer Street Malmesbury 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.4521563 18.7240634
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang