+67
Gastehuis in Drie Susters

Skietkuil Holiday Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Riaan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skitterend. Baie lekker gebly. Lekker geswem en gebraai. Anel het ons baie vriendelik en professioneel gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Die perfekte (Karoo) oornag verblyf. Skoon, netjies en veilig. Kinders kon heerlik speel met die groot oop ruimtes. Ons het die aandete opsie geneem en die kos was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Mooi skoon fasiliteite en wonderlike kos. Mooi skoon geriewe, die beskuit en ontbytgrane was 'n lekker verrassing en die koue bier (teen betaling) in die yskas met aankoms was perfek na 'n lang warm dag van ver ry. Ons het ook die kookkosopsie bestel en kan dit absoluut aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

‘n Perfekte kombinasie van gasvryheid en gerief. Die atmosfeer is rustig en veilig – perfek vir gesinne wat wil ontspan en tyd saam deurbring. Netjiese, ruim kamers wat goed ingerig is vir gesinne. Gerieflike beddens en genoeg spasie vir almal. Alles was uiters skoon met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lazelle P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Fantastic. Highly recommended. Our unit was immaculately clean. Hosts were very hospitable. Great stopover and even better breakfast. Awesome pool!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erick D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Lekker rustig. Baie netjies en skoon. Voorwaar 'n oase in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlike Karoo kuier. Aangenaam, skoon, heerlike kos, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Karoo braaipak n absolute wenner. Skoon, veilig, rustig en baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 188

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Skietkuil Farm, Three Sisters, 7070, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dea1b3da12442655b59cdeb2110536b96065a1d41834de4650022fc6b2d0146c390147ccaf653d59b28a76e1b0093ae9de2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 186 5 1 5 Skietkuil Farm Three Sisters 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.720309808889 23.441444635391
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang