Skrywershuisie Annex
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Plein Straat, Sutherland, 6920, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Skrywershuisie Annex is in Sutherland, Noord-Kaap, naby die hospitaal en ander geriewe vir u gerief geleë.
Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Dit bied ook 'n TV, WiFi, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n etenstafel vir 2. Die eenhede loop uit na 'n klein braai-area met buitestoele, 'n braai en 'n uitsig oor die berge.
Gaste kan veilige parkering en binnenshuise verhitting vir daardie koue dae geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in sterrekyk, gesentreer rondom die Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop (SALT), wat dagtoere en nagtelike besigtiging bied vir die helderste lug in Suid-Afrika, maar dit spog ook met skilderagtige Karoo-ritte (soos die R354).
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Plein Straat, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Plein Straat, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang