10 gaste
4 slaapkamers
8 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 34 Helene Steyn Drive, Still Bay East, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Skuinslê is 'n pragtige strandfronthuis in Stilbaai-Oos. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die see. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na vakansieverblyf met direkte toegang tot die strand.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 2 aparte toilette. Dit bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die huis het ook 2 enkelrusbanke. Die gedeelde badkamers het elkeen of 'n bad en stort of net 'n stort.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, ingeboude braaigeriewe, 'n TV, gemaklike rusbanke en dit lei na 'n balkon met buitesitplek.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis het ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rauten Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 34 Helene Steyn Drive, Still Bay East, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Skuinslê het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Helene Steyn Drive, Still Bay East, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang