8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Erdvark 3782, Malelane, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Skuinslê is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die bosveld in Malelane, Marloth Park. Dit is die perfekte opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat 'n rustige wegbreek soek van die stad se gewoel.
Hierdie eiendom kan gemaklik 'n totaal van 8 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer wat 'n stort het.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-verbinding. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring.
Buite is 'n oordekte patio met 'n buite-eettafel, en bo is 'n uitkykdek met gemaklike sitplek. Hierdie eiendom het ook braaigeriewe en 'n plonspoel vir gaste om af te koel op daardie warm somersdae. Die eiendom is 2 km vanaf winkelsentrums en 2.4 km vanaf die rivier tussen Marlothpark en die Krugerwildtuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Erdvark 3782, Malelane, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Skuinslê het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Erdvark 3782, Malelane, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang