Skye Haven
10 gaste
5 slaapkamers
5 beddens
5 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Edward Road, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Skye Haven is 'n rustige toevlugsoord met boeiende berg- en see-uitsigte. Dit is in Houtbaai geleë en beskik oor 3 verdiepings.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en het 5 en suite-slaapkamers. Die 'n onderste verdieping het 'n dubbelmotorhuis, hoofsitarea, eetarea, kombuis, kantoor en 'n swembadarea. Die middelste verdieping het 2 slaapkamers, 'n leeshoekie en 'n gimnasium. Die boonste verdieping het 'n speelkamer, 3 slaapkamers en kuierarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed. Sommige en suite-badkamers het elk 'n bad en 'n stort en die res het slegs storte.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Daar is onbeperkte WiFi, sonkrag en 'n alarmstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is. Die huis spog ook met 'n swembad, gimnasium en 'n kuierarea met 'n kombuisie, pooltafel, sitarea, TV en 'n leeshoekie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esta-Marita Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 34 Edward Road, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Edward Road, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang