Skyline Serenity at Knightsbridge

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
2.5
Veiligheid
4.8
Canette V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Lovely place to stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norrie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2025

Overall amazing stay with my family. Beautiful scenic view. Spacious and homely. This was a lovely stay. Close to the mall. Beautiful scenic views and a very spacious apartment. It has a washing machine, which is very convenient. My family loved this accommodation. Beautiful view of the canal. Sunset views. Everything was so amazing and can't wait to book this place on my next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie M
1 nag
3.4
Nov 2025

Sal beslis nie weer by Skyline Serenity at Knightsbridge bespreek nie. Ek sal nie weer daar bly nie. Die plek is baie netjies en veilig, maar daar is geen waaiers nie en dit was baie warm in die woonstel. Die feit dat ’n mens sukkel om die gasheer in die hande te kry en elke keer via die webtuiste met die gasheer moes kommunikeer, het dit onpersoonlik gemaak. By ander plekke wat ek deur die webtuiste bespreek het, het ’n mens welkom gevoel en was die gashere altyd baie behulpsaam en vriendelik. Dit was egter nie hier die geval nie — dit was koud en onpersoonlik. Ons moes ’n vergadering bywoon in die Kaap. Die dag nadat ek die bespreking betaal het, het die mense wat ons daar moes ontmoet meegedeel dat daar ’n probleem met vlugte was en dat hulle nie Kaap toe kon vlieg om die vergadering by te woon nie. Ek het dadelik die gasheer probeer kontak om ons verblyf net na die volgende week aan te skuif. Hulle wou niks weet nie en ek moes ’n nuwe bespreking doen en weer betaal vir die volgende week se datums. Ek het geen menslikheid ervaar nie — dit was doodeenvoudig net koud en onpersoonlik. Indien hulle reeds vol was die volgende week, sou ek verstaan het dat ek die geld sou verloor, maar dit was nie die geval nie aangesien ek plek kon kry vir die volgende week. Dit was die eerste onaangename ondervinding wat ek ervaar het sedert ek by die webtuiste besprekings doen — en ek bespreek al baie jare net deur hulle.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Juliana S
1 nag Saam met vriende
3.0
Aug 2025

Die webtuiste se diens was uitstekend maar die eienaar se kliëntediens is uiters swak. Die woonstel is baie goed toegerus en beskik oor alles wat mens benodig, maar die swak ontvangs het die hele uitstappie 'n wrang smaak gegee.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Top Host Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 601 Knightsbridge Luxury Apartments, Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f78ee205b91901f954f3d35a6cb4029865dac55ca0bce28808f303539136a04a5875833954ef40ff4fc57cd3bff5a99356?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 601 Knightsbridge Luxury Apartments, Esplanade Road Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.889421429411 18.510862141775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang