+25

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Die gerieflikste, rustigste en veiligste verblyf wat enige reisiger nodig het. Ons het baie lekker gebly. Jo-Anne het ons baie vriendelik ontvang en was so gasvry. Die akkommodasie was uit die boonste rakke en dit was so rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charliza J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlike nagrus. Dit was 'n heerlike pitstop na 'n lang dag se ry. Die bed het heerlik geslaap en alles was skoon en netjies. Maklike incheck gehad. Vriendelike en gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlike koel rusplek na lang pad. Ons het heerlik gebly na 'n lang pad. Die plek is goed toegerus. Baie dankie vir die lekker beskuit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mulder V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Aangenaam. Skoon, netjiese, goed toegeruste, veilige akkommodasie in 'n stil, rustige omgewing. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Aangenaam en stil buurt. Netjies en gerieflik vir kort verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerald P
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Rustig en afgesonderd. Dit was meer as voldoende vir een nag se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Pleasant! The apartment was neat and comfortable. Self-check in was fine, but it would have been good to meet the host as we were not welcomed. We only learned the next day that the host does not live on the premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Veilige, skoon, netjiese verblyf wat ek graag sal aanbeveel vir reisigers. Ja, dit was veilige, skoon, netjiese verblyf wat ek graag sal aanbeveel vir reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermanus N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was aangenaam, sal weer van julle diens gebruikmaak. Ek was baie impressed met die plekkie, die omgewing is baie rustig, als baie netjies, en die diens baie goed. Die ontvangs was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Goeie ligging en waarde vir geld. Lekker gebly. Alles was soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 131

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

74 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA519043ab14a503491e1d75cbf703677fc27f98b298ecab6e7e34aad05a6f2cc96220a05120cf301236df82e03cd422cffca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 74 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.351921 22.599764
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang