LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sleep @ 74 | LekkeSlaap
+10

Sleep @ 74

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Sleep @ 74
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jacqueline E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig.

Perfekte stop vir die aand se rus.

Mereze P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mereze P
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy deur Beaufort-Wes reis en jy soek 'n heerlike, rustige en private plekkie om te oornag, probeer gerus Sleep@74.

Heerlik en rustig en mooi. Jy kan met gemak bespreek. Die gasvrou laat jou onmiddellik tuis voel sonder om indringerig te wees. Heerlike lugreëling op hierdie 40 grade dag. Wat heerlik is is die feit dat hier net die een eenheid is en dis troeteldiervriendelik.

Marius T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie van uitstaande gehalte teen 'n uiters billike tarief

Uiters netjies, goed toegerus en baie vriendelik ontvang.

Sane L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sane L

Baie lekker, sal weer hier oorbly.

Lekker oornagplek. Sal aanbeveel.

Willie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Hartlike vriendelike ontvangs deur gasvrou. Verblyf netjies, skoon en toeganklik. Veilige parkering. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Trude M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trude M
Enkelreisiger

Die beste is verblyf vir my en my staffy tydens my verhuising van Johannesburg na Kaapstad.

Jo-Anne was ongelooflik. My grootste bekommernis om oor 4 dae na Kaapstad te verhuis, was geskikte akkommodasie vir my staffy. Jo-Anne het ons die hele voortuin gegee waar my hond vry kon hardloop en toegelaat is om binne te slaap. Die professionele benadering van Jo-Anne en netjiese, skoon, menslike en hondevriendelike akkommodasie word aanbeveel. Daar is so dikwels geen ruimte buite nie en die hond moet voortdurend aan 'n leiband wees - hoe moet 'n hond dit hou om sy besigheid te doen terwyl hy aan 'n leiband is? Baie dankie, Jo-Anne. Hou so aan - jy sal wonderlik dinge doen!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Most suitable overnight for my staffie and I relocating from Johannesburg to Cape Town.

Jo-Anne was amazing. My main concern relocating to Cape Town over a 4 day trip, was suitable accommodation for my staffie. Jo-Anne gave us the whole front garden where my dog could run free and was allowed to sleep inside. Jo-Anne's professional approach and neat, clean, human and dog friendly accommodation is to be recommended. So often there is no outside space and the dog has to be on a lead all the time when outside - how does a dog cope having to do its business while on a lead? Thank you so much, Jo-Anne. Keep it going - you'll do great!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Blackie G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Blackie G
Enkelreisiger

Joanne het my welkom laat voel en selfs gehelp om vir my in kontak te sit met 'n pizza-afleweringsdiens.

Plekkie is klein maar skoon, netjies en gerieflik. Honde iewers naby het net heelwat geblaf, maar mens moet maar seker verlief neem daarmee.

Rudi F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Verblyf was lekker. Kan die bed vervang met 'n nuwe een en die yskas wat raas kan dalk met 'n bar fridge vervang word.

Bossie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bossie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou, aangename verblyf en baie rustig.

Woonstel ideaal vir 'n oornagrusplek in 'n baie stil omgewing. Baie akkommoderende gasvrou wat jou onmiddellik laat tuis voel. Sal uit haar pad gaan om jou as reisiger tevrede te stel. Baie dankie, Jo-Anne!

Erna K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Die verblyf is baie netjies en smaakvol. Beddegoed en handdoeke pragtig maar al wat ons bietjie gepla het was die yskas wat deur die nag aan- en afskakel. Andersins ideaal vir slegs oornagverblyf. Vriendelike ontvangs gehad.

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 74, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjQTSYLWYlzUSxu5eMMm53DlrCGGUdBJzAakW7ALgWZavpdZEIy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 74 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.351921 22.599764
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!