- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 61A 7th Street, Bergbron, Roodepoort, 1709, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Sleep on 7th is in 'n stil doodloopstraat in Bergbron geleë en bied 3 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het.
Gaste kan Suite 1, 2 of 3 bespreek en elke suite het 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elke eenheid het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het elke eenheid 'n TV met DStv.
Braaigeriewe is in die privaat tuin beskikbaar en daar is ook parkeerplek.
Sleep on 7th is 1 km vanaf Die Berg Medicross en 5 km vanaf die Mayo Clinic. Randburg bied verskeie trekpleisters en aktiwiteite, soos Lion Park en Croc City-krokodilplaas in Fourways.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 61A 7th Street, Bergbron, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Gaste dink Sleep on 7th het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61A 7th Street, Bergbron, Roodepoort, 1709, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang