LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sleep on 7th | LekkeSlaap
+15

Sleep on 7th

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Sleep on 7th
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Carel G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het 'n baie rustige tyd ervaar hier met uitstekende vriendelikheid. Die kamer was baie netjies en het baie tuis gevoel.

Andre Odendaal O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre Odendaal O
Gesin met klein kinders

Very good.

Pleasant stay, cozy rooms and very friendly people.

Thabiso S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

The place was clean and the host were friendly and welcoming. I would recommend sleep on the 7th to anyone. I would book again tomorrow that is how I loved the place.

Sandra V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Enkelreisiger

Uitmuntende diens.

Baie vriendelike diens. Die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om my verblyf gerieflik te maak.

Dineo J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dineo J
Enkelreisiger

Stay was peaceful.

Nice and safe area that is close to restaurants and a shopping centre. Owners are very friendly and accommodating. Felt just like home.

Andre V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Gastehuis is baie sentraal geleë in 'n baie goeie en veilig area. Baie aangename en vriendelike eienaars. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige besoekers.

A F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A F
Enkelreisiger

Baie netjies, skoon en vriendelik.

Baie lekker gebly, diens was vriendelik en kamer baie mooi en skoon. Sal beslis die plek aanbeveel.

Sasha S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha S
Enkelreisiger

Absoluut perfek!

Baie vriendelike ontvangs gehad. Kamer was netjies en skoon. Baie lekker gebly.

Zelda M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda M
Enkelreisiger

Gemaklik en netjies, met baie vriendelike en behulpsame personeel.

Sien sterre.

Sleep on 7th's terugvoer

Dankie Zelda, dis ons voorreg.
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Rietjie J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rietjie J
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Ek is vriendelik ontvang na 'n moeilike dag. Kamer was gerieflik en skoon.

Sleep on 7th's terugvoer

Baie bemoedigend dankie. Dis waarna ons strewe.
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Joseph S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph S
Besigheidsreis

Skoon, netjies en gasvry.

Eienaars is baie vriendeik en gavry en gaan uit hulle pad om jou tegemoed te kom. Kamer is ruim, skoon en netjies en toegerus met alles wat jy benodig in selfsorg-akkommodasie.

Sleep on 7th's terugvoer

Baie bemoedigend. Dis waarna ons strewe.
Baie dankie
Frik en Hettie
Sleep on 7th

Sleep on 7th
Anria K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anria K
Besigheidsreis

Beste gashere!

Frik en Hettie het ons met ope arms ontvang en het soveel moeite gedoen om ons laat te ontvang en bitter vroeg weer te akkomodeer met 'n vroeg uitklok. Pragtige kamers en 'n goeie nagrus.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 61A, Bergbron, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NWUyMGM4LTJhMjgtNGIwMi04YTEyLTc4ZTNiYmMzZjMyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 61A 7th Street Bergbron 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.170099383746 27.946809241733
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!