Hotel in Colesberg

SleepOver Colesberg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nadine L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Perfek geleë vir oorslaap. Skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter E
1 nag
5.0
Des 2025

Uitstekend. Ongelooflik netjies en veilig en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francios J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Teen die hoofweg, gerieflik. Baie behulpsaam. Sal weer daar gaan bly. Skoon, netjies, vriendelike diens, aircon werk, beddegoed skoon - was 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Dit is netjies en veilig. Ons het lekker geslaap, die plek was skoon, netjies, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker! Lekker oornag oppad Kaap toe. Dié restaurant was ook gerieflik en dié kos was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Waarde vir geld beslis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Oulike en netjiese oornagverblyf. Baie oulike oornagverblyf. Als wat jy nodig het vir 'n aangename en gemaklike verblyf. Netjies en personeel was baie vriendelik. Veilige parkering. Kan definitief aanbeveel, regtig baie oulik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marques M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie netjiese plek met alles wat mens nodig het. Unieke en pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Beindruk. Dis 'n besondere oulike plek. Ek was beïndruk met die konsep, netheid en ook die feit dat mens 'n elektriese voertuig kan herlaai. Die eenhede is dalk bietjie naby aan mekaar, maar dis te verstane.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 457

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off the N1 Erf 2165, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3524e564aa4b96e02ffa31696aca0a85316839f7f78e0938bce08b873c5845b28f375e4a068be6ac32144753e0bf26fd125?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Off the N1 Erf 2165 Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.727396523271 25.080747753382
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang