+36
Hotel in Colesberg

SleepOver Colesberg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lueann D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Will definitely refer others to the accommodation. Convenient location, clean and suitable rooms for travel stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sterns P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Baie lekker. Alles was perfek na 'n hele dag in die voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker en ontspannend. Die hele verblyf vandat ons gearriveer het tot ons vertrek was baie aangenaam. Die diens was uitstekend en sal definitief die geriewe weer gebruik. Die enigste bietjie kritiek is dat die WiFi-konneksie nie baie goed is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker! Amazing! Lekker gerus na lang dag op die pad. Personeel was baie gaaf. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Great place. I will be booking there in the future. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Fantasties. As daar 'n 6 ster was, sou ons dit vir hulle gegee het. Ons het so lekker gebly. Ons was lekker naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidé D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik geslaap - sal beslis weer daar slaap! Baie lekker gebly. Baie skoon, netjiese en goed toegeruste kamer. Alles wat jy nodig het na 'n lang dag op die pad en om goed uit te rus vir die volgende dag se reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wicus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik gerus! Oulik dat daar 'n winkel / restaurant is! Baie mooi netjiese moderne akkommodasie! Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene W
1 nag
5.0
Jan 2026

Great value for money. Die eenheid was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Banus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Verkwikkend, veilig met heerlike lugreëling. Die hoogtepunt van verblyf vir 'n twee weke toer deur die land. Skitterende unieke konsep wat baie spesiaal is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 494

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 335
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 335
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 335
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N1 Erf 2165, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3524e564aa4b96e02ffa31696aca0a85316839f7f78e0938bce08b873c5845b28f375e4a068be6ac32144753e0bf26fd125?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 335 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Off the N1 Erf 2165 Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.727396523271 25.080747753382
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang