+48

SleepOver Lanseria

Gastehuis
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Ashenti Road, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Vanaf R1 145 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SleepOver Lanseria bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf op die Lanseria Internasionale Lughawe se voorstoep en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 2-Enkelbed-, Dubbel- en Gesinskamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n lessenaar en yskassie. Die eenhede het ook skuifdeure wat na stoepe met tafels en stoele in die tuin lei.

Gratis WiFi is slegs in publieke areas beskikbaar, die eenhede word daagliks skoongemaak, en braaigeriewe is ook op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie en verhit-en-eet-maaltye verkoop, of gaste kan op die stoep sit en koffie drink. Die winkel is gelisensieerd. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die perseel spog met 24 uur-sekuriteit wat aan 'n gewapende reaksiespan gekoppel is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Laura L
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld verblyf! Ons het slegs oornag en vroeg die volgende oggend vertrek. Die verblyf was skoon, netjies en ons het baie lekker geslaa...
Sien meer
Nov 2025
Nicolaas J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie prakties as jy 'n vroegoggend vlug het. Dit is baie netjies, gemaklik en bekostigbaar.
Nov 2025
Lucille S
Gesin met tieners
5.0
Het donker daar aangekom en vroegoggend weer vertrek Lanseria lughawe toe. Baie vriendelike ontvangs. Gemaklike verblyf. Lekker aandete.
Sep 2025
Petrus Ignatius S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Goed geleë en perfek as die vlug baie vroeg is.
Aug 2025
Neriza T
Saam met lewensmaat
5.0
Good value for money, bad beds. Everything was clean, great location. They must just get new mattresses. It felt like you were lying on...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 432

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 1 Ashenti Road, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Gaste dink SleepOver Lanseria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 145
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 145
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Ashenti Road, Lanseria, 1748, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa29c6542cbcc053c0755de798c21e7105d9e00fb49b667bd796dace606f70055643def463e91ec1e667a3fb4625b4efe6f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 1 Ashenti Road Lanseria 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.932517081494 27.921747120029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang