Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SleepOver Lanseria

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 204

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 36 resensies vir SleepOver Lanseria
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Gunther W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gunther W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ja, het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dwayne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie netjies en die kinders het dit baie geniet met die lughawe langs die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Dear Dwayne,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Kind regards,

SleepOver Lanseria
Petra D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V
Saam met vriende

Sal definitief Sleepover aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Die kamers is uniek en baie skoon. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diketso R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diketso R
Gesin met klein kinders

Excellent.

The place is very clean. The customer service is beyond amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Dear Diketso,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Regards,
Zilungile

SleepOver Lanseria
Hennie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en baie netjiese verblyf.

Baie netjies en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Dear Hennie,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Regards,
Zilungile

SleepOver Lanseria
Andre K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorblyplek.

Vriendelike staf, was 2 ure te vroeg en toe my kamer gereed is kon ons dadelik ingaan, al was dit nog voor 2 uur. Baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Dear Andre,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Regards,
Zilungile

SleepOver Lanseria
Annelie F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F

Het oornag vir 'n vlug Kaap toe.

Was vriendelik ontvang. Dadelik gaan kyk of ons kamer skoon en gereed was. Baie veilig en kamers se deure werk met 'n kaartstelsel. Toe die krag die oggend 4 uur afgaan, het die kragopwekker dadelik ingeskop. Sal net verkies dat daar breekware in die kamers is. Kaste is leeg. Het net 2 weggooikoppies gehad vir koffie wat hul daar gesit het. Verder was als mooi skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Dear Annelie,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Thanks
Elizabeth

SleepOver Lanseria
Gj V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paar probleme ondervind.

1. Beurtkrag met aankoms. Geen kragopwekking nie. Volgens Goodluck is daar nie brandstof afgelewer nie? 2. Noodlamp? Kers wel beskikbaar. 3. Reën met aankoms in donker. Geen sambreel nie. 4. Bespreek vir 2 enkelbeddens. Met aankoms verwys na Kamer 10 met 'n dubbelbed. Kry op versoek Kamer 5 met 2 enkelbeddens. 5. Enkelbed naaste aan deur se matras pas nie in onder bed nie. Skeef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
September M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
September M
Enkelreisiger

I had a very good stay at SleepOver Lanseria.

The gentleman who was assisting me was very grand. The room was clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, sal weer daar oorslaap.

Ek het die resensies voor die bespreking gelees en alhoewel daar 'n paar klagtes was, oorskadu die pluspunte dit. Die enigste rede waarom daar nie 5 stêrre vir waarde vir geld gegee word nie, die feit dat daar nie 'n TV is nie, veral wanneer jy vroeg arriveer en 'n lang aand voorlê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Dear Marius,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. Adding more amenities will be taken under advisement.

Kind regards,
Fortune

SleepOver Lanseria
Delanie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Delanie P
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies.

Ons was aangenaam verras met die spoedige inklok en vriendelike diens. Hoewel die kamer baie kleiner was as wat die fotos voorgestel het, was als skoon en netjies. Daar was nie koffie in die kamer nie. Kos by restaurant was heerlik. Ons sal meer voorbereiding doen indien ons weer daar moet oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anna-marie D
Besigheidsreis

Gerieflik geleë. Dis al.

Vroeë oggend vlug gehad, so was dus ideaal geleë. Dames was baie vriendelik en behulpsaam maar, geen plek om selfs net 'n baadjie op te hang nie. Geen TV (darem wifi). Lakens wit, maar daar was 'n enkele verdwaalde haar binne-in die bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Dear Anna,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. We apologize for the experience you had at the property. While we understand your issue with TVs, please note we do not advertise that we have TVS in our rooms. We take all issues raised by guests very seriously and will investigate the issues raised by you in the hope of making your future stay with us as pleasant as possible.

Kind regards,
Fortune

SleepOver Lanseria
Yolande E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande E
Gesin met klein kinders

Conveniently located close to Lanseria Airport.

Value for money, especially if you are travelling and need a place close to the airport. The rooms are basic, but they have everything you need. They have a shop on the premises that offer a few basic items and snacks. The rooms are clean and reasonably quiet. I can definitely recommend it. They don't have a TV in the room but the Wi-Fi is acceptable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Dear Yolande,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! Please note we do not advertise that we have TV'"s however adding more amenities will be taken under advisement.

Kind regards,
Fortune

SleepOver Lanseria
Brenda M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda M
Saam met vriende

Baie lekker gebly, sal weer so maak.

Ons ontvangs was baie vriendelik en vinnig, die kamers was baie netjies. Die omgewing is boomryk en het 'n ontspannende atmosfeer. Ons het dit geniet. 'n Pluspunt is die winkel op die perseel waar jy al jou nodige goed kan kry en sommer daar eet ook. Die akkommodasie is ook bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Good day Brenda,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you during your next visit.

Kind regards,
Fortune

SleepOver Lanseria
Almarie W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing.

Goodluck was baie gaaf en het mooi na ons gekyk. Kos was ongelooflik en die plek is baie mooi en stil. Net wat ons nodig gehad het. Hulle moet dalk net meer braai plekkies/geriewe aanskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper J
Besigheidsreis

Puik. Sal weer daar oorslaap.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewet G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet G
Enkelreisiger

Baie cool, sal weer gaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrismari A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismari A

Dit was 'n ongelooflike, puik ervaring.

Die netheid is onberispelik. Alles waarvoor jy kan vra, met goeie afronding en baie bekostigbaar. Veelvuldig beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, veilige parkering, netjiese eenhede. Baie naby aan Lanseria Lughawe.

Soos die naam sê SleepOver Lanseria. Letterlik by die lughawe, sekuriteit is goed. Eenhede is uniek, het al die basiese in, is netjies en skoon, met lugversorger, koffiemaakgeriewe en 'n lekker warm stort. Perfek vir oorslaap by die lughawe. Personeel by ontvangs is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Good day Ann,

Thank you for visiting SleepOver Lanseria. We appreciate your feedback, and are glad to hear that you enjoyed your stay with us.

Thank you,
Carol

SleepOver Lanseria
Diani C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diani C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vir een nag oorgebly weens 'n troue wat ons bygewoon het in die area.

Dit was baie gerieflik, bietjie iets anders as die norm. Plekke was baie netjies en gerieflik. Daar was koffiegoed and 'n mikrogolfoond in die kamer maar geen melk en geen ander eetgerei buiten vir die twee bekers en twee teelepels. Verder was alles 100% volgens verwagting en kliëntediens was regtig goed. Sal weer daar oorbly as ons iets in die area bywoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Good day Diani,

Thank you for visiting SleepOver Lanseria. We appreciate your feedback, and are glad to hear that you enjoyed your stay with us.

Thank you,
Carol

SleepOver Lanseria
Santa A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Santa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient.

The mosquitos in the room was very bad. The tuck shop closed earlier than we were informed. Parking to far from rooms. Very clean and neat. Hairdryer would be handy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens van personeel.

Te naby aan plakkerskamp geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location

Fantastic value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Badkamer lig was foutief. Daar is 'n mikrogolf en ketel maar geen eetgerei of bekers nie?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Constant S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Constant S

Ek beveel tog die plek aan hoewel hulle afronding kortkom!

Ons het op 'n baie warm deel van die dag daar aangekom. Daar was verwarring oor watter 2 eenhede ons s'n is en hoewel albei kamers lugversorgingeenhede het was dit nog afgeskakel. Die personeel behoort te weet dat hulle op sulke warm dae betyds die lugversorgers moet aanskakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Hi Constant,

Thank you for the review.
I will speak to the Property Manager and advise him of the problem.
I do apologise for the inconvenience that you were caused.

Regards
Sharon

SleepOver Lanseria
Sarah B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarah B
Enkelreisiger

Perfect overnighter before flight.

Very handy and well stocked shop on the premises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Hi Roxanne,

Thank you for the review.
I am happy that you enjoyed your night at the motel.
We hope to host you soon again.

Regards
Sharon

SleepOver Lanseria
Charlize V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlize V
Saam met vriende

Wonderlike diens en baie uniek.

Baie netjies en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Hi Charlize,
Thank you for the review.
We hope that you will stay at one of our other properties very soon.
Kind regards
Sharon

SleepOver Lanseria
Riaan D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Het net gerieflike en skoon oornagslaapplek gesoek en dit is wat SleepOver Motels Lanseria gebied het.

Het my dogter gevat vir haar praktiese eksamens op naby geleë plase. Plek was regtig netjies skoon en het die basiese geriewe vir 'n gemaklike oornag verblyf naby hoofweë wat alles vergemaklik stil en veilig area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Ons sien uit om julle weer te sien by Lanseria, of enige van ons ander SleepOvers reg oor die land.

SleepOver Lanseria
Izaan S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Izaan S
Gesin met klein kinders

Dit was okay.

Die kamer is te klein vir 'n gesin van 4. TV sou lekker gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon, personeel is baie vriendelik, dit is veilig en goed geleë naby Lanseria.

Al wat kort was 'n ketel met koffie en tee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Hi, thank you for the review. We really apologies for that, but now we do have a kettle in each room.

Kind Regards
Edwin

SleepOver Lanseria
Jaco P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco P
Gesin met tieners

Als netjies en skoon, sonder ketel en breekware.

Als was netjies en skoon, maar daar is geen breekware of ketel in die eenhede nie, jy moet vra daarvoor. Ons kamer het ook 'n waterpyp gehad wat elke uur vir so 1 minuut lank baie geraas gemaak het, regdeur die nag - dit was baie steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zinhle N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinhle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home. One is made to feel, and is treated like royalty.

Staff and managers work well together and that overflows to how they treat their guests with love, care and friendliness. It was a absolute pleasure to have spent time there, and always the same treatment, exceptional. Will definitely be come back third time around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Hi, thank you for staying with us at Sleepover. We really enjoyed hosting you as our special guest.

Kind Regards
Edwin

SleepOver Lanseria
Roche V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and professional staff. Very clean, quite and beautiful.

Would highly recommend to anyone! It is beautiful, peaceful and very clean! The staff are very helpful and friendly. We enjoyed our stay immensely and would do it again any day!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Hi, thank you for staying with us at Sleepover. We really enjoyed hosting you as our special guest.

Kind Regards
Edwin

SleepOver Lanseria
Elizahn K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizahn K
Gesin met klein kinders

Luuks

Dit het ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Lanseria se terugvoer

Baie dankie vir die goeie woorde.

Ek is baie bly julle het julle tyd saam met ons geniet.

Ons sien uit om julle weer te sien.

Lekker dag verder,
Sleepover Span

SleepOver Lanseria
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashenti-weg 1, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e6023788bf4ad243f4e764666666a567c4524cfddad10c4d0febace4c97b2aed5faeb689f578155d3f25cf50ab5a9b23105?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 1 Ashenti Road Lanseria 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.932517081494 27.921747120029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem