+130

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Danie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Veilig, skoon, goeie ligging, bekostigbaar. Heerlik gebly - ons het elke aand gebraai - hulle het braai geriewe, maar in eenhede is daar net 'n ketel met glase, koffie, suiker, ens. - daar is nie enige eetgerei nie. Hulle bied egter 'n deeglike uiteetdiens aan. Lekker naby Orpen hek - perfek om gou in te glip in Kruger in. Emmanuel, die hekwag, doen 'n uiters goeie werk en ons het hom getip. Elke oggend net voor 6 is hy op sy pos en die laaste oggend toe ons 4 uur vertrek, was hy binne oomblikke op sy pos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibongile M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Best accommodation ever. Customer service was very good and professional. We were welcomed with a smile that says we are happy to serve you. The rooms were clean and warm. What I like most is the backup of electricity; it went off and the generator kicked on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro B
1 nag
5.0
Apr 2026

Sal definitief weer daar bly en so naby aan Orpen hek dis n bonus. Ons het heerlik gerus. Plek was skoon en veilig. Die swembad was n lafenis en dit was lekker om n restaurant en winkel op die perseel te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Good but smoking practice needs review. First room allocated smelled of stale smoke. On request, we were moved to another unit which was fine. It would seem there are no no smoking rooms as smoking is permitted on the verandah. It would be advisable to ensure that there are some units dedicated to non-smoking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eanette A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Baie aangenaam en heerlike etes. Ons het baie lekker gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pietertjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Comfortable and close to Kruger. Maybe just invest in proper cups for coffee. People at SleepOver go the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jahnine J
1 nag Besigheidsreis
3.2
Mei 2026

Gemaklik, netjies, net wat jy nodig het vir oornag. Dit was presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lientjie S
1 nag Gesin met tieners
2.8
Mrt 2026

Bad. Had a terrible night. The aircon was broken and made noises all night. Then when we finally had to get up, the kettle would not work. So no sleep and no coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Carlene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker en goed versorg. Dit was die 3de keer dat ons oorslaap by Orpen en sal altyd teruggaan. Skoon en netjies met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Goeie waarde vir geld. Baie naby aan die hek. Baie vriendelike werkers, goeie waarde vir geld. Skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 522

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 890
15 % AF
R1 890 R1 607
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 890
15 % AF
R1 890 R1 607
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 890
15 % AF
R1 890 R1 607
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion of the farm Welverdiend 206 KU, Orpen Gate, 1108, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 82 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc738b9b07e20f6ed46a872ad5ad6360660e6a50ebfe03a1f9df9ac90bfa6c7f589db899bcf78544b94b492ab5da3256f1472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 890 nouVanaf R1 607 per nag, vir 2 mense 184 5 1 5 Portion of the farm Welverdiend 206 KU Orpen Gate 1108 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.553354 31.338637
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang