+41
Gastehuis in Dan Pienaar

Slot Loevenstein Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Martin B
1 nag
5.0
Jan 2026

Rustige omgewing. Luukse akkommodasie in 'n veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie besonders en aangenaam. Dit is 'n besondere mooi plek wat baie keurig met antieke meubels en skilderye versier is. Dit is beslis een van die beste en mooiste gastehuise wat ons al besoek het en sal nie sommer weer na 'n ander plek soek om in Bloemfontein te oornag nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige plek! Dis 'n pragtige plek! Matras was net effens sag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connor C
1 nag
4.8
Jan 2026

Pleasant. Nice staff. Nice stay. Good value for an overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Idelette B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Convenient. The stay was a bed to sleep on traveling. Clean facility but interior urgently require attention. Water pressure and warm water was an issue. Booking was made incorrectly. I have requested a room with 2 single beds that the website changed resulted in a mess to shared with a non family member.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marthinus M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Baie lekker gastehuis. Groot bad en baie lekker kussings. Baie lekker gebly. Gastehuis was stil en alles was mooi skoon. Die handdoeke en kamerjas was wel bietjie droog en gekreukel, maar anders as dit was alles mooi en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pearl D
1 nag
5.0
Des 2025

Excellent. The host was great. Accommodated our late arrival and early departure. Excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker. Ongelooflike atmosfeer met die mooiste meubels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerato N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Safe, beautiful, and convenient. My stay was perfect, safe and convenient. However, the shower wasn't working properly. It was inconvenient. The taps also in the bathrooms need maintenance. Overall, the stay was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker luukse en veilige plek om te bly. Het baie lekker gebly. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is pragtig gemeubileer. Dit was die 2de keer wat ons daar bly en sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Slot Loevenstein Guest House
Baie dankie. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Gilles Van De Wall Street, Dan Pienaar, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd35773d1ffb73cc494c65ca5a88ae0083310129e501403254f7f98d20ef849f75d0d2a4aa8a781e63b47f1cdcfa5ad64edb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 4 Gilles Van De Wall Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.080025967695 26.207840144634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang