Gastehuis in Dan Pienaar

Slot Loevenstein Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sandy H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker. Ongelooflike atmosfeer met die mooiste meubels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerato N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Safe, beautiful, and convenient. My stay was perfect, safe and convenient. However, the shower wasn't working properly. It was inconvenient. The taps also in the bathrooms need maintenance. Overall, the stay was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker luukse en veilige plek om te bly. Het baie lekker gebly. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is pragtig gemeubileer. Dit was die 2de keer wat ons daar bly en sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Slot Loevenstein Guest House
Baie dankie. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer.

Brigid S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Baie mooi, veilige plek, gesinsvriendelik en verwelkomend vir reisigers. Na 'n lang pad met baie reën en wind het Slot Loevenstein Gastehuis ons presies gegee wat ons nodig gehad het, 'n veilige en rustige nagrus. Die dame aan diens vir die aand het ons baie warm en vriendelik verwelkom. Dis 'n pragtige plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan O
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Baie lekker geslaap, mooi stil plek. Baie mooi, antieke kamer, bietjie donker maar genoeg ligte. Net effek van die N1 af. Skoon en naby eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2025

Die huis is baie sentraal en ons het lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang en die ontvangsdame was baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ettienne V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2025

Was ok behalwe vir die bed. Die dubbel bed was baie ongemaklik. Moet dalk vervang word. Op 'n stadium het my vrou op die grond gaan slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis V
1 nag Besigheidsreis
3.8
Okt 2025

Teleurstellend. Die gastehuis het alles in sy guns - goeie ligging, goeie gebou. Maar, my kamer se mat was vol vuil kolle, die stortvloer is nie skoon in die hoeke nie en die wasbak se prop bly nie in as mens dit afdruk nie. In my kollega se kamer was die handstortkop heeltemal los van die pyp. Onderhoud word duidelik afgeskeep en ek kry die indruk die kamer is nie behoorlik geïnspekteer voor my aankoms nie. Die persoon by ontvangs het ook vir ons die verkeerde tyd vir ontbyt gegee.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linde V
1 nag Saam met vriende
3.4
Des 2025

Vinnige oornag by die gastehuis. Ons was baie vriendelik ontvang en kon ook die vrieskas in die kombuis gebruik om kos gevries te hou. Die kamer was ongelukkig nie heeltemal skoon nie - daar was vuilgoed op die mat op verskeie plekke. Die ligging is wel goed en redelik naby aan winkels.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Was baie lekker naweek. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Slot Loevenstein Guest House
Baie dankie. Kom kuier weer vir ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Gilles Van De Wall Street, Dan Pienaar, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd35773d1ffb73cc494c65ca5a88ae0083310129e501403254f7f98d20ef849f75d0d2a4aa8a781e63b47f1cdcfa5ad64edb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 4 Gilles Van De Wall Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.080025967695 26.207840144634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang