4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Smalstaan Bo is op die eerste verdieping van 'n strandfrontkompleks geleë en is ideaal vir 'n gesinswegbreek in die skilderagtige Heroldsbaai.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en skuifdeure wat na 'n balkon met tuinmeubels en 'n ingeboude braai lei. Die volle DStv-pakket en gratis WiFi is ingesluit.
Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Die see is oorkant die pad en die groot getypoel is net 50 m ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 41
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Smalstaan Bo het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang