+19

Smitsand Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 760 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Smitsand Vakansiehuis is 'n selfsorg-vakansiehuis in Witsand, 'n oulike vissersdorpie aan die monding van die Breederivier in die Wes-Kaap. Dit is bekend vir die hoogste konsentrasie Suidelike Noordkappers aan die Suid-Afrikaanse kus en bied 4 km se wit sandstrande, manjifieke Kaapse fynbos en 'n magdom watersportsoorte.

Die huis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. 'n Enkelbed is op aanvraag beskikbaar vir 'n vyfde gas.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n slim-TV het. WiFi.

Die huis bied parkeerplek van die straat af en het 'n agtertuin.

Daar is herlaaibare gloeilampe en 'n gasstoof vir beurtkrag. Daar is 'n braai-area op die patio buite, wat uitkyk oor die plaasgrond.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Owen Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 137

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 88 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smitsand Holiday Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65db53877f1fa2c6e50d0b632069313799185b44e8e81046e0ee1c3fd248677013fdae9de3a83615fc978b1b1a118416915c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 5 mense 4 5 1 4 88 Main Road Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.393549 20.837152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang