+27
Selfsorg in Oudtshoorn

Smitswinkel Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Aldine P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2026

Ons kuier was fantasties. Dit was definitief baie lekker, en ons sal beslis weer teruggaan, want die tydperk was net te kort. Dit was uitstekende waarde vir geld. Ons het dit veral geniet om buite te sit en te kyk hoe mense die putt-putt en die kinderspeelarea geniet. Daar is baie vermaak beskikbaar vir kinders en gesinne. My kinders was ook baie beïndruk met die WiFi. Altesaam was dit 'n baie aangename en ontspannende ervaring. Ek hoop om binnekort weer daar te gaan kuier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Smitswinkel Accommodation
Baie dankie julle is meer as welkom om weer vir ons te kom kuier. Smitswinkelgroete

Bronwyn S
1 nag
4.6
Mei 2026

Cool experience. Charming, sort of eclectic vibe. Mother travelling with two adult kids. It was safe, comfortable budget accommodation. Ideal for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
Smitswinkel Accommodation
Thank you for your support. You are welcome to visit us again. Keep safe.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerhard Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

45 Langenhoven Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe829f0ba51ec674a7bc2aad4cc30d77c8f615bd6dc4b90e053b6ad9e9803d01ac8cbc9ac72df1e77c48243e21c5c2f97afdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 45 Langenhoven Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.60778764504 22.210802765884
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang