4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 14 Farm 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Smitten Guest Cottage is 11 km buite Bonnievale op die Gelukshooppad geleë. Hierdie kothuis spog met 'n lieflike uitsig oor die omliggende vallei en op die Langberge in die verte.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 knus slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser in die kombuis.
Die sitarea langs die kombuis het 'n L-vormige rusbank, 'n kaggel en groot vensters sodat gaste die uitsig kan bewonder. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Erik Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 108
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Portion 14 Farm 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Smitten Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 14 Farm 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang