Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smitten Guest Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Smitten Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pierre B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

We really enjoyed our stay. They really thought of everything one might need for a stay away from home. So comfortable and cozy, and they even had the Dutchtub going for us on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kehumile M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kehumile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

My partner and I had an amazing time away. Definitely coming back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicol S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol S

Bitter lekker gekuier!

Ons het bitter lekker by Smitten Guest Cottage gekuier. Die hoogtepunt was die "hot tub". Alles is baie netjies in die huis. Die uitsig is pragtig en dit is 'n baie stille area. Perfekte plek om weg te breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage, so well equipped, but the location truly sets it apart! Beautiful private spot in nature!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hebeth J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hebeth J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek!

Baie mooi huis en uitsig! Het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia R
Saam met vriende

Every little detail was thought of - thank you.

Stunning location with awesome views. Well-designed living space with everything one would need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G
Gesin met klein kinders

Fun, fun, fun! Will definitely visit again!

We had a blast! The hot tub with its beautiful views was definitely a plus point!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabeegh P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sabeegh P
Gesin met klein kinders

Peaceful with amazing views.

The cottage is tucked away in the farm hills of Bonnievale with lush panoramic views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories.

Uitstekende verblyf! Die plekkie het alles wat jy nodig het, alles is skoon en netjies, en Erik is 'n gasheer duisend, goeie aanwysings, alle vrae vinning geantwoord ens. en die 'self-checkin' werk so goed. Jy kan hier so lekker ontlaai, en net jou siel kom herlaai. Sal vir seker terugkeer. Ai, daai 'hot-tub'!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die cottage is perfek om bietjie uit die stad of selfs dorp uit te kom. Geleë in die middel van die wingerde met die mooiste uitsig oor die berge. Daar is alles wat jy sou nodig kry. Regtig ‘n plek om te probeer en weer terugekom na.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best hot tub and spectacular views!

Had such a wonderful weekend away staying at the valley cottage. Really enjoyed the woodfired hot tub and appreciated how much privacy we had. We were also delighted with the quality furnishings and appliances. The indoor fireplace made the chilly winter nights very cosy and gave a lovely ambience. Already fantasizing about going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspannend, pragtig.

Eric het baie goed die padaanwysings verduidelik. Smitten is 'n pragtig cottage, met smaakvolle decor. In die kombuis is alles wat jy wil hê en nog meer. Die kaggel is cosy vir 'n koue aand en die buitebraai heerlik gesellig. Ek sal verseker weer daar gaan kuier en enige iemand aanbeveel soontoe. Baie dankie vir 'n heerlike naweek by Smitten!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick J
Gesin met tieners

Very well thought out cottage and well equipped.

The host had everything we needed, even things we hadn't thought of. Even the hot tub was prepared for us before we arrived. If there was any fault, indigenous plant growth in front of the cottage's front window would look superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G

Wat 'n ongelooflike ervaring.

Netjies, rustig, veilig. Die moeite wat met die detail gedoen is het ons aangenaam verras en alles wat mens nodig het en nog meer is daar. Dankie Erik vir 'n wegbreek sonder weerga. Die eenheid word ten sterkste aanbeveel. Alles wat mens nodig sou kry en nog meer is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize E

So lekker gerus in die stilte en in die lekker plekkie.

Ongelooflike mooi netjiese plekkie met die mooiste uitsig en so goed toegerus. Aangename eienaar ook. Ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frandolene L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frandolene L
Saam met vriende

We enjoyed every bit of our stay, really amazing.

Erik is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chazelle F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chazelle F
Saam met vriende

Highly recommend.

From the enquiry, right through to the end the booking was amazing. I was kept updated the whole time. The owner is amazing. The house was super clean, neat and modern. The views was the highlight. You appreciate God's creation when you see the views. The hot tub was ready for us when we booked in. The bedding was clean, soft and luxurious. We will definitely recommend Smitten Guest Cottages and we will definitely go back. 10/10 for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merissa V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek.

Ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Gesin met klein kinders

Amazing.

Everything just excellent and beyond our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre J
Gesin met tieners

Ons het regtig baie lekker gekuier en heerlik ontspan.

Verbly was presies soos geadverteer, was regtig heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aandag aan elke fasset van lekke kuier.

Goed toegeruste huis met talle bederfbenodigdhede, smaakvolle dekor en pragtige uitsig. Houtvuurbad is 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation, very comfortable and had everything we needed.

The accommodation exceeded our expectations, the cottage was well equipped. We went on a cold weekend but the hot tub and lounge fireplace was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely position and cottage for a restful weekend.

Great views and a very well appointed cottage. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meghan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meghan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility at its best.

Getting away from the hustle and bustle of city life is just what Smitten Cottage has to offer. It's a very modern, well equipped hidden gem with a hot tub and view that getaways are made of. With wine farms, lovely restaurants and amenities close by, what more could one ask for a little breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Fantastiese plek om ’n wegbreek te vat.

Die ligging. Die huis. Alles is verby mooi. Ons het die wegbreek van die stad baie geniet. Sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14 Plaas 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15137ebc14136536c7dbfa5074116f86bc71b8dd65b8b5603d10cb8d536756631a7ecdd1c8786ed4f7205197d35e651a13aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Portion 14 Farm 226 Gelukshoop A 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.971311932853 20.134726126775
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem