+11

22 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Gowerment Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Smurfs Den bied gemaklike selfsorgverblyf in die sonderlinge dorpie Loeriesfontein in die Karoo. Dié dorp maak deel uit van Namakwaland en spog met verskeie plantspesies, terwyl dit ook die tuiste is van een van slegs twee windpompmuseums in die wêreld.

Verblyf word in 11 selfsorg-eenhede gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die eenhede is elk gemeubileer met ’n dubbelbed en die en suite-badkamers het storte.

Die kombuisies is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en stoof. Addisionele geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging, TV met DStv en gemeenskaplike braai-areas in. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Doendinge naby sluit die Fred Turner Windpompmuseum, Rheboksfontein die Kokerboomwoud in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Desiree B
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely fantastic, quiet, peaceful, clean. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Bianca D
5.0
Thank you. It was great. Thank you so much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Graham I
5.0
Fabulous. Very short but the accommodation was A1 and the host went out of her way to make it even better.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Janine C
Saam met vriende
4.8
Excellent, amazing, well rested. Baie baie lekker gebly, waardeer die plaasgevoel en die vars lug.
Apr 2026
Craig F
4.8
Perfect for a one nighter when passing through. Rooms are clean, basic and just what's needed when needing a short stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 13 Gowerment Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink Smurfs Den het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Gowerment Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmrlKWjYrXbO1NdS2WrtEbewqwpnDdr7UuF8ohPG967ogCulu3y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 13 Gowerment Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.95995936889 19.449579653968
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang