Snoesig
8 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 125 Viljoenstraat, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Snoesig bied verblyf sentraal geleë in Krugersdorp en ideaal vir gaste wat funksies in die Wieg van die Mensdom-area bywoon. Die eiendom is ook gerieflik naby die Key West Winkelsentrum geleë.
Die 2 kamers bied elk slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamers is gemeubileer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en sluit 2 matrasse in wat geskik is vir kinders. Die en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Albei kamers het 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n klein yskas-vrieskas. Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuinarea met buitemeubels. Gratis, veilige parkering op die perseel word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 125 Viljoenstraat, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
125 Viljoenstraat, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang