Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Krugersdorp Noord

4.6 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Krugersdorp Noord van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Krugersdorp Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Krugersdorp Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Krugersdorp Noord akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Krugersdorp North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Krugersdorp Noord Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Krugersdorp Noord

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste. Dié privaat eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwart-slaapbank in die leefarea. Die eenheid h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Krugersdorp Noord

Monument Selfsorg Gastehuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid vir 3 gaste in Krugersdorp. Dié eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n oopplan-badkamer met 'n stort, leefarea en 'n oopplan-k...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Krugersdorp Noord

Lekkerrus Gastehuis bied gemaklike verblyf vir tot 3 mense in Krugersdorp. Die eenheid het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV, yskas, mi...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Krugersdorp Noord

The Rabbit Hole Hotel bied bekroonde verblyf in Krugersdorp vir gaste wat na Chamdor, die Wieg van die Mensdom en die Wesrandarea reis. Die hotel bied 17 pragtige kamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, sommi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Krugersdorp Noord

67 Viljoen Straat is in Krugersdorp-Noord en bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op die eienaars se woonerf. Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wa...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Krugersdorp Noord

The Fox Hole Guesthouse bied gerieflike verblyf in Krugersdorp aan in ’n woonstel wat op die perseel is waar die eienaars bly. Die losstaande woonstel is eksklusief en het ’n privaat buite-area. Dié oopplan-w...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Krugersdorp Noord

Cecil Knight Guesthouse het is in Krugersdorp geleë, ’n myndorp in die Wesrand. Dié dorp bied verskeie besienswaardighede soos die Krugersdorp Wildreservaat, Maropeng Visitor Centre, Walter Sisulu Botaniese Tuin...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Krugersdorp Noord

Premier Gueshouse bied 3-ster-verblyf en is in Krugersdorp Noord geleë. Dié verblyf is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en toegangspaaie. ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Krugersdorp Noord

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Krugersdorp het 'n groot verskeidenheid besienswaardighede. Dit is hoekom jou verblyf by Gute Nach Guest House onvergeetlik beloof te wees. Ons streef daarna om ons gaste te bederf met behulpsame, simpatieke, vriend...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Camino Manor Guest House is 'n beeldskone B&B in die noordelike voorstede van Krugersdorp. Dié huis is een van die heel eerste huise wat gebou is toe Krugersdorp tot stand gekom het. Die huis het beeldskone, opge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Krugersdorp Noord akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Krugersdorp blad indien jy na meer Krugersdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]