Snuggle Pot
7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 1021 Bream Road, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Snuggle Pot is 'n bekoorlike selfsorg-gesinskothuis in Leisurebaai, net 250 m vanaf Kidds-strand. Die kothuis het 'n omheinde tuin waarin kinders kan baljaar.
Snuggle Pot het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet, asook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n ekstra enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitestort waar gaste na 'n dag by die see kan afspoel.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. Die eetarea het 'n ronde etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gaste moet egter hul eie dekodeerder saambring. Buite is daar 'n onderdak-stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Die kothuis het ook 'n alarmstelsel en is aan gewapende reaksie gekoppel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1021 Bream Road, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1021 Bream Road, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang