Pick your preferred language

English

Afrikaans

+9

6 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • San Sebastian Drive, ERF 1092, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

So Ja is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat onder die hoofhuis op die Breedezicht Landgoed in Witsand, geleë is. Dit is perfek vir 'n gesinswegbreek en bied 'n ideale bestemming om gekoesterde herinneringe te skep. Dit is sonkrag-aangedrewe, wat ononderbroke elektrisiteitstoevoer tydens kragonderbrekings verseker.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 smaakvolle slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2-kinderstapelbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV, wat gaste toegang gee tot alle voorkeurstroomprogramme indien hulle hul eie intekenbesonderhede het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure van die sitarea lei na die stoep met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n groot grasperk waar kinders kan speel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het ook toegang tot 'n voetpaadjie af na die rivier asook 2 speelparke vir die kinders om te geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 171

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • San Sebastian Drive, ERF 1092, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink So Ja het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

San Sebastian Drive, ERF 1092, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42d57297592e71ee8c75b342d0724937ad493249e1262c4b35d90d4e8bc79d7ac74f75c640d140a03dcee7abc611b6598fdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 San Sebastian Drive ERF 1092 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395420887377 20.824695515483
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang