Pick your preferred language

English

Afrikaans

+80
Lodge in Soebatsfontein

Soebatsfontein Guest Lodge

  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Soebatsfontein Guest Lodge, Soebatsfontein, 8257, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Soebatsfontein Guest Lodge bied verskeie suites in die klein Namakwalandse dorpie Soebatsfontein.

Daar is 10 suites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke suite het ’n ekstra lang dubbelbed en suite-badkamers met storte. Let asb. daarop dat die suites brakwater het, maar vars drinkwater word voorsien. Linne en handdoeke is ook beskikbaar. Die suites het stoepe en rook is verbode.

Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Elektrisiteit is beskikbaar en daar is ook ’n kragopwekker op die perseel.

Aktiwiteite in die area sluit bergfietsry, fietsry, 4x4-roetes, drag en voetslaan in. Soebatsfontein word via ’n grondpad bereik wat nie altyd in ’n goeie toestand is nie, ’n 4x4 of voertuig met hoë grondvryhoogte word aanbeveel. Die dorp het nie ’n vulstasie nie. Die naaste vulstasies is in Kamieskroon, Komagas of Koingnaas.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Francois F
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute unieke ondervinding om hier te kon bly. Stilte, gasvryheid. Ons het ons kuier terdeë geniet in hierdie besondere omgewing en uitstekende gasv...
Sien meer
Aug 2025
Debbie B
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik! Ons wil beslis weer 'n draai daar gaan maak. Ons het ons verblyf ongelooflik baie geniet. Ray en Linda is vriendelik en gasvry. Maak tyd...
Sien meer
Aug 2025
Anna V
Saam met lewensmaat
4.8
Perfekte ligging en plek om die mooi van Namaqualand te verken. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars is baie gasvry en bly betrokke by die gaste. H...
Sien meer
Aug 2025
Amelia H
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige omgewing met mooiste blomme. Ons het heerlik gebly. Gasvrye mense. Heerlike ontbyt in die restaurant gehad.
Aug 2025
Johann E
Saam met lewensmaat
4.2
Great. Great atmosphere, fantastic hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Soebatsfontein Guest Lodge, Soebatsfontein, 8257, Noord-Kaap
  • Gaste dink Soebatsfontein Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Soebatsfontein Guest Lodge, Soebatsfontein, 8257, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5kb7i58Z3Hu78bwTkYrQW7vE3pVs8dk83ul18jOhl6PjtRyS7j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Soebatsfontein Guest Lodge Soebatsfontein 8257 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.1184942 17.5921348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang