Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soebatsfontein Guest Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soebatsfontein Guest Lodge, Soebatsfontein, 8257, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Soebatsfontein Guest Lodge bied verskeie suites in die klein Namakwalandse dorpie Soebatsfontein.

Daar is 10 suites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke suite het ’n ekstra lang dubbelbed en suite-badkamers met storte. Let asb. daarop dat die suites brakwater het, maar vars drinkwater word voorsien. Linne en handdoeke is ook beskikbaar. Die suites het stoepe en rook is verbode.

Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Elektrisiteit is beskikbaar en daar is ook ’n kragopwekker op die perseel.

Aktiwiteite in die area sluit bergfietsry, fietsry, 4x4-roetes, drag en voetslaan in. Soebatsfontein word via ’n grondpad bereik wat nie altyd in ’n goeie toestand is nie, ’n 4x4 of voertuig met hoë grondvryhoogte word aanbeveel. Die dorp het nie ’n vulstasie nie. Die naaste vulstasies is in Kamieskroon, Komagas of Koingnaas.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 54 resensies vir Soebatsfontein Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Soebatsfontein Guest Lodge, Soebatsfontein, 8257, Noord-Kaap
  • Gaste dink Soebatsfontein Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soebatsfontein Guest Lodge, Soebatsfontein, 8257, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5kb7i58Z3Hu78bwTkYrQW7vE3pVs8dk83ul18jOhl6PjtRyS7j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Soebatsfontein Guest Lodge Soebatsfontein 8257 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.1184942 17.5921348