Pick your preferred language

English

Afrikaans

+88
B&B in Blanco

Soeteweide North B&B

  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 28 Soeteweide Road, Fancourt Gardens, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Soeteweide North B&B is reg op die voorstoep van die wêreldbekende Fancourt Hotel and Country Club.

Verblyf word in 7 kamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, LED-TV met DStv, gratis WiFi en Netflix. Twee van die slaapkamers deel 'n badkamer en die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stoomkamer. Koffie- en teemaakgeriewe word in die gang voorsien.

Dit is die ideale oornagstop vir sakereisigers en vakasiegangers en die B&B het 'n gratis lughawe-pendeldiens. Die gastehuis bied braaigeriewe en veilige parkeerplek met geslote-kringtelevisie. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n aangewese rookarea beskikbaar.

Dit is in 'n stil en rustige omgewing geleë, maar is tog naby die sakekern.

Kom haal jou sleutels en verken Suid-Afrika se sesde oudste stad. George is 'n moet vir entoesiastiese gholfspelers en is bekend as die Wes-Kaap se gholf-hoofstad. Daar is ook pragtige swemstrande, bergfietsroetes, perdry-roetes, piekniekplekke en voetslaan-roetes.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Willie N
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was uitstekend gewees en ontbyt was voortreflik! Baie lekker gebly en sal in toekoms weer d...
Sien meer
Des 2025
Carol C
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was net reg. Die plek was gerieflik en lekker geslaap.
Apr 2025
Marinda U
Gesin met tieners
4.4
Goeie oornagplek. Goeie verblyf vir een aand.
Des 2025
Janine H
Saam met lewensmaat
4.4
Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die kombuis personeel en skoonmakers was so vriendelik en behulpsaam. Parkering was net bietjie min, maar sal d...
Sien meer
Apr 2025
Ricardo B
Gesin met klein kinders
4.2
For our short stay, very affordable, secure and perfectly located. Great stay and awesome staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 28 Soeteweide Road, Fancourt Gardens, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Soeteweide North B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Soeteweide Road, Fancourt Gardens, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqnnXhgOkQE3NY7kzPWmMVoakrh2MtKwYcEpONUeKRs10euOocx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 28 Soeteweide Road Fancourt Gardens 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.948487 22.40302
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang