Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soft Adventure Camp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Soft Adventure Camp
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lindie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike mooi plek en "view", baie goeie diens en smaakvolle kos.

Ons het 'n ongelooflike ervaring gehad. Ons was opgegradeer na die groter kamers by die Soft Adventure Camp omdat dit net ons sou wees by die kamp, wat 'n baie lekker verrassing was. Die diens was ook puik en die ligging ook gerieflik met 2 klein kinders. Die hike om die berg was ook 'n belewenis en maklik genoeg om te stap met jong kinders. Baie dankie!

Daniel R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable experience.

Hospitality here was beyond expectations starting with a surprise accommodation upgrade with no extra charge. Service by owner and personnel was fantastic.

Mariska F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Wat 'n lekker verrassing om na 'n eenheid in die Lodge opgegradeer te word. Jannie en sy span was baie vriendelik en akkommodeerend en was altyd beskikbaar. Etes op die stoep wat op die vlaktes uitkyk en die son wat agter die koppe sak was elke aand 'n heerlike ervaring. Ons drie dae by die lodge was hemels.

Vanaf
R2 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abendruhe Plaas, NamNau Habitat, Maltahöhe Distrik, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28f360d43aaba95102a0ecca43fe473b06fe55814d9c5fb440c1d08c6070757da673b4eb7e11993824fa272da57e1deb6010?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Farm Abendruhe NamNau Habitat 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.023763 15.953587
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem