Pick your preferred language

English

Afrikaans

Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
+34
Selfsorg in Rosebank

SoJo District @ The Bolton

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 2 Stuurdee Avenue, The Bolton Sturdee Building Unit 330, Rosebank, 2196, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

SoJo District @ The Bolton is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Rosebank, Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie woonstel in industriële styl bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die gebou spog met verskeie geriewe vir die gaste se gebruik, insluitend 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, werkruimtes en 'n raadsaal, 'n fliekkamer en wasgoedgeriewe. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 25 km weg, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Museum van Illusies, Gautrein-stasie en die Rosebank Sondagsmark.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 2 Stuurdee Avenue, The Bolton Sturdee Building Unit 330, Rosebank, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 199
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 199
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Stuurdee Avenue, The Bolton Sturdee Building Unit 330, Rosebank, 2196, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3b1f4e2cfde95af50e49ce9f133b44a74e9031c342fe01762eb4d392f8e2a88867c694ffc05ee0d1c86f61122fa2c86673d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 2 Stuurdee Avenue The Bolton Sturdee Building Unit 330 2196 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -26.148533901682 28.039609490242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang