+30

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Christo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Wonderlike gasvrou, heerlik gekuier, dankie vir al die ekstra bederfies. Veilig en skoon akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n groot voorreg om sulke vriendelike, bedagsame en netjiese gaste te kon huisves. Gaste soos julle is elke gasvrou se droom! My beste wense spesiaal vir julle. Ansie

Sareen F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Plek was netjies en skoon. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die resensie, Sareen. Ek waardeer dit baie! Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en 'n groot voorreg om julle te kon huisves. Ek waardeer al die moeite wat jy gedoen het om my op hoogte te hou van julle reisprogram en dat julle sulke netjiese en bedagsame gaste was. My beste wense vir julle. Ansie

Corleen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Perfekte oornag. Baie aangenaam gewees. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die resensie! Ek is dankbaar dat dit vir julle 'n aangename ervaring was. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang en te huisves. Julle netjiese kamers, vriendelikheid en bedagsaamheid word hoog gewaardeer. Sien julle graag weer. My beste wense vir julle.

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker. Verblyf was baie netjies en skoon. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die resensie! Ek waardeer die bespreking asook jul vriendelikheid en bedagsaamheid. Sulke netjiese gaste is elke gasvrou se droom. Sien julle graag weer. My beste wense vir julle.

Tina H
1 nag
5.0
Apr 2026

Rustige omgewing. Wonderlike personeel. Was baie tevrede met personeel en diens. Sal volgende keer weer wil gebruikmaak van jul dienste. Baie professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die resensie, Tina! Dit was vir my baie aangenaam om jul familielid hier te ontvang. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer te huisves. My beste wense vir julle. Ansie

Madi Mg D
1 nag
5.0
Mrt 2026

Vriendelik, skoon en netjies. Ons het 'n rustige tyd geniet by Sola Gratia. Die eenheid was netjies en perfek vir ons. Ons kan vir seker Sola Gratia aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die resensie, Madi. Ek waardeer julle vriendelikheid, bedagsaamheid en netjiese kamer. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. My beste wense vir julle. Ansie

Nadine J
1 nag
5.0
Mrt 2026

Dit is regtig 'n baie oulike plek, baie naby aan die Milmed Hospitaal en dorp lig. Dit is regtig 'n baie oulike plek, baie naby aan die Milmed Hospitaal en dorp ligging, skoon, netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die resensie! Dit was 'n groot voorreg om so 'n netjiese, vriendelike en bedagsame gas te huisves. My beste wense spesiaal vir jou! Ansie

Lourens R
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2026

Baie lekker. Ja, ons het baie lekker gebly, wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die resensie! Ek waardeer dit. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie vir jul bespreking. Ek is dankbaar dat julle lekker gebly het. My beste wense vir julle. Groete Ansie

Janeke V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Relaxing, comfy and great service. What a wonderful stay. Beds so cozy, room neat and tidy, beautiful colours as well. The host always makes sure you have everything you need. What a lovely stay, I will be back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Thank you for the stay and the review, Janeke. I appreciate it a lot! Also, thank you for being an awesome guest. Looking forward to your next visit. Be blessed! Ansie

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Alles was baie goed. Besonderse akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die bespreking, verblyf en resensie Danie en Annabelle. Ek waardeer dit baie. My beste wense vir julle! Groete, Ansie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Saffier Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0922280f1293ea8111695a2e93ddb6c747e44fb6b49b7688a78e2ca2c71f2294e9d06abee0fb933527d84750bb0389571f1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 7 Saffier Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.827389421884 26.67831779693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang