LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sola Gratia | LekkeSlaap
+22

Sola Gratia

16 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Sola Gratia
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Drieka L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L
Gesin met tieners

Puik, vriendelike ontvangs.

Baie netjies, skoon en veilig, vriendelike ontvangs. Sal dit enige tyd aanbeveel en vir seker weer daar oornag.

Sola Gratia's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Drieka.
Dit was so lekker om julle hier te ontvang.
Ons sien uit daarna om julle weer hier te huisves.

Sola Gratia
Hendrik T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Vriendelike diens.

Ek en my vrou het saam een nag daar geslaap waarna my vrou daar aangebly het terwyl ek vir 'n operasie in die hospitaal was. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om alles moontlik vir my vrou te doen en haar ook geestelik te ondersteun.

Sola Gratia's terugvoer

Goeiedag Hennie,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer jul terugvoer.
Dit was 'n groot voorreg om jul hier te kon huisves.
My beste wense vir julle.
Groete,
Ansie.

Sola Gratia
Hesmari H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesmari H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir hospitaalbesoek.

Dankie vir die vriendelike dies en netjiese kamer. Alles wat mens nodig het en waarde vir geld. Sal weer daar gaan slaap.

Sola Gratia's terugvoer

Hi Hesmari,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek waardeer dit baie.
Dit sal 'n groot voorreg wees om jul weer hier te kan ontvang.
My beste wense vir julle.
Ansie.

Sola Gratia
Johanie S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanie S
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly en baie lekker geslaap.

Ons is vriendelik en met baie liefde ontvang en daar is baie moeite vir ons gedoen. Die plekkie is geleë naby Wilmedpark en maak dit baie maklik as mens hospitaalbesoek moet doen. Die plekkie is skoon, netjies en pragtig. Ons slaap definitief weer daar.

Sola Gratia's terugvoer

Hi Johanie
Baie dankie vir die resensie.
Ek is so dankbaar dat julle lekker gebly het en sien uit na jul volgende kuiertjie by ons.
Groete, Ansie.

Sola Gratia
Ilanie W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilanie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Het heerlik oorgeslaap. Die dame was baie akkomoderend deurdat ons 3 ure voor inboek tyd mag ingeboek het om reg te maak vir ’n troue. Het ook gehelp deur te sê hoe ver die venue is en ons baie welkom te laat voel.

Sola Gratia's terugvoer

Hi Ilanie,
Baie dankie vir die resensie.
Dit word baie waardeer.
Ek is so bly dat julle die vinnige kuiertjie by ons geniet het en lekker geslaap het.
Groete
Ansie

Sola Gratia
Debi S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debi S
Besigheidsreis

Mid-week business Stay

The rooms were very clean and organised - we really enjoyed the stay and will definitely make use of Sola Gratia whenever we need to stay over in Klerksdorp again. Not all rooms have a place to work in, though, and that was a bit of a drawback.

Sola Gratia's terugvoer

Hi Debi
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang. Ek waardeer die aanbeveling. Indien jul weer van die verblyf gebruik wil maak sal ek dan die ander kamer aanbeveel met n werkblad.
Groete
Ansie

Sola Gratia
David D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf

Ruim, netjiese, skoon kamers. Ideaal vir oornagverblyf. Eetplekke, wegneemetes en winkels is vyf minute naby. Ons sal weer daar oornag.

Sola Gratia's terugvoer

David, baie dankie dat jul by ons instansie oornag het.
Baie dankie ook vir jul positiewe terugvoer.
Dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang.
Groete
Ansie

Sola Gratia
Yolande W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en netjies.

Was vriendelik ontvang. Kamer was netjies en skoon.

Sola Gratia's terugvoer

Yolande
Baie dankie dat jy, ondanks jul bedrywige tyd, kans gesien het om 'n resensie te gee. Ek vertrou dat die res van jul reis voorspoedig en aangenaam was.
Ansie

Sola Gratia
Natasha V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Baie netjies en gasvry!

Naby Wilmed Park Hospitaal, baie gerieflik.

Sola Gratia's terugvoer

Baie dankie Natasha. Dit was lekker om jul hier te hê.
Groete
Ansie

Sola Gratia
Leclanche B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leclanche B
Saam met vriende

Fantastiese plek!

Pragtige plek, vriendelike diens!

Sola Gratia's terugvoer

Baie dankie Leclanche. Ek waardeer jou terugvoer en is bly dat jul verblyf aangenaam was.
Ansie

Sola Gratia
Marietha M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies skoon en gerieflik.

Sien sterre.

Sola Gratia's terugvoer

Baie dankie Marietha. Dit was baie lekker om julle hier te hê!
Ansie

Sola Gratia
Andreas R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great time with my spouse and they also had a warm welcome.

I think the management should consider expanding their business and also make a kitchen for the guests as it is a self-catering.

Sola Gratia's terugvoer

Dear Andreas,

Thank you for the review. I am glad that you enjoyed your stay at Sola Gratia.

Regards,
Ansie

Sola Gratia
Jaqqui-mari P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqqui-mari P
Besigheidsreis

Netjiese verblyf, goeie diens.

Die kamers is skoon en netjies, die beddens is heerlik opgemaak. Die eienaar respekteer die gaste se privaatheid.

Sola Gratia's terugvoer

Baie dankie, Jaqqui. Jou positiewe terugvoer word waardeer.

Groete,
Ansie

Sola Gratia
Joy V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goeie ligging en vriendelike diens.

Sien sterre.

Sola Gratia's terugvoer

Baie dankie Joy. Ek waardeer dit.

Sola Gratia
Alida F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida F
Besigheidsreis

Aangenaam verras met die gasvryheid en bederf van Ansie.

Was baie aangeneem verras met die gasvryheid en bederf met muffins en beskuit. Ansie het ons baie welkom laat voel en kon nie genoeg doen nie. Daar is wel een versoek dat haardroër in kamer moet wees. Verder was alles tiptop.

Sola Gratia's terugvoer

Baie dankie Alida. Ek waardeer jul terugvoer. Groete, Ansie.

Sola Gratia
Thys B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uit 'n ander wêreld.

Ons het oornagverblyf gesoek terwyl ons dogter in die hospitaal was, maar 'n vakansie in een nag gekry! Verblyf was uitstaande, diens so vriendelik en ons belewenis daarvan genoeglik.

Sola Gratia's terugvoer

Baie dankie Thys. Ek waardeer jul terugvoer. Groete, Ansie.

Sola Gratia
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saffierstraat 7, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8893e6fdd77c1ba8ec6a2b5d332b3206aab49a041ffe496164e1f03a053c0c5657552f417a51fb434621421334734d91d4ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 7 Saffier Street Wilkoppies 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.827389421884 26.67831779693
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!