+30
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Saffier Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Sola Gratia is geleë 500m vanaf die Wilmed Park Hospitaal en Onkologie-eenheid. Daar is 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en besighede 1,5 km vanaf die instansie.

Netjiese en gerieflike verblyf word gebied in 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer in elke eenheid het 'n stort. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien.

Die kamer met ’n enkelbed en die kamer met ’n dubbelbed kan saam bespreek word, omdat hulle 'n tussendeur het wat geskik is vir 'n gesin.

Hierdie slaapkamers het lugversorging, ekstra geriewe, soos 'n privaat ingang, 'n TV met Openview HD-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die natuurreservaat Faan Meintjes, die gholfbaan van Klerksdorp, verskillende staproetes, die Klerksdorp-museum, die munisipale tuin, die Johan Neserdam en die Plant House in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasvrou, heerlik gekuier, dankie vir al die ekstra bederfies. Veilig en skoon akkommodasie.
Mei 2026
Sareen F
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Plek was netjies en skoon. Baie netjies en skoon.
Mei 2026
Corleen C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag. Baie aangenaam gewees. Sal definitief weer daar bespreek.
Mei 2026
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Verblyf was baie netjies en skoon. Sal weer daar bly.
Mei 2026
Tina H
5.0
Rustige omgewing. Wonderlike personeel. Was baie tevrede met personeel en diens. Sal volgende keer weer wil gebruikmaak van jul dienste. Baie professi...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7 Saffier Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Sola Gratia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Saffier Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0922280f1293ea8111695a2e93ddb6c747e44fb6b49b7688a78e2ca2c71f2294e9d06abee0fb933527d84750bb0389571f1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 7 Saffier Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.827389421884 26.67831779693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang