Pick your preferred language

English

Afrikaans

+55

5 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Mykonos Access Road, 28 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Soleil is 'n selfsorgwoonstel wat verblyf bied in 'n kompleks in die kusdorpie Langebaan. Die woonstel is net 1 km vanaf Mykonos Casino, die strandmeer en 'n winkelsentrum.

Die eenheid is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 5 volwassenes of 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is ook 'n kot beskikbaar op aanvraag vir nog 'n kind van 0-2 jaar. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartslaapbank en gaste in hierdie kamer deel 'n tweede badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel met 4 stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid het 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en buitesitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Nabygeleë aktiwiteite en besienswaardighede sluit die Langebaan-strandmeer, Laguna Mall, Club Mykonos Casino, die Weskus Nasionale Park, swem, waterponieritte, duik, vlieërplankry, visvang en seekajakvaarte in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emsie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Mykonos Access Road, 28 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Soleil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

6 Mykonos Access Road, 28 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA998d3f9ef2e1f0a66a635c7ee02a55dd664ea05f4e4fcba18344268f39fccc1199e633f01d302a4fd3000ad5ac6440f817b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 6 Mykonos Access Road 28 Helios Place 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.049190460457 18.048479608182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang