+12
Selfsorg in Die Wingerd

Somerset Garden Suite

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danie & Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Dit is 'n juweel plek waar jy hartlik verwelkom. Veilig en sentraal geleë. Dit was 'n vreugde om in so 'n netjiese, goed toegeruste wooneenheid te kon bly. Alles was vyfster kwaliteit en ons het niks kortgekom nie. Die kombuis en badkamer was smaakvol toegerus. Sagte kussings op die bed. Ons sal beslis weer daar wil kuier. Dankie aan die gasvrou vir puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mello J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Comfortable and value for money. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Robyn-Leigh Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Hanepoot Avenue, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09649cd374aefc5d8d33a28d1f059073ef0e50bde9a1fa36cce827f00ce97f089f6f4680f86cd27b3702e30f3111d14a3bfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 6 Hanepoot Avenue Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -34.063959 18.8293571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang