Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerset Grace 2013

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupertlaan 1, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Somerset Grace 2013 is 'n privaat en individuele gastehuis in Helderberg Landgoed, Somerset-Wes, in die Wes-Kaap. Dit is die ideale ligging vir gaste wat 'n privaat en ontspanne wegbreek soek.

Die gastehuis bied gaste die keuse tussen twee variasies van verblyf, 'n kothuis en 'n kamer in die hoofhuis. Die eiendom beskik oor 'n swembad, gratis hoëspoed-WiFi, braaigeriewe en een gratis parkeerplek per eenheid. 'n Motorhuis is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Gaste kan individuele ontbyt bestel wat in die oop ontbytkamer of op die terras bedien word. Die gasheer bied ook lesse oor wyn- en koskombinasie aan as 'n aktiwiteit vir gaste op die eiendom asook begeleide toere deur die Wes-Kaapse wynlande.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rupertlaan 1, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupertlaan 1, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f7c67521ae45fc7d4989ed2d37a5fe0e754d156419c2a7cdd7b80a8e2e259b9b9c32521cdf0bd7543bc9d3baad3eab3675?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 1 Rupert Avenue Helderberg Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.050526012829 18.831151127815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang