+34
Lodge in Greenway Rise

Somerset Guest Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Hanelle K
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2026

Lekker gebly, net jammer die kamer sit reg langs die kroeg. Somerset Lodge is lekker sentraal geleë. Gesinskamer is lekker ruim met alles wat nodig is. Al wat bietjie sleg was, is dat die kamer reg langs die kroeg is en dit nogal geraas het tussen 22:00 en 23:00. (My kinders moes vroeg slaap agv sport die volgende oggend). Die gasvrou is egter baie vriendelik en behulpsaam en het dadelik aandag gegee as ons iets gevra het. Nadat die kroeg 23:00 gesluit het, het ons heerlik geslaap. Die huis/kamer ruik ook nogal na rook, dit is dalk iets waaraan julle kan probeer aandag gee. As 'n groep mense 'n partytjie wil hou bv in die kroeg en almal sommer oorslaap, sal ek sê hierdie plek is ideaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeanri
Somerset Guest Lodge
Beste Mevr Koch Baie dankie vir julle terugvoer en dat julle die tyd geneem het om julle ervaring met ons te deel. Ons waardeer dit opreg. Ons is innig jammer dat die geraas vanaf die kroeg julle aand se rus beïnvloed het, veral aangesien die kinders vroeg moes op wees vir sport die volgende oggend. Somerset Lodge is ’n ouer heritage-gebou met ’n unieke uitleg en karakter, en die kroegarea dien ook gereeld as ’n gesellige bymekaarkomplek vir ons plaaslike gereelde gaste. Ongelukkig dra die oorspronklike struktuur soms daartoe by dat klank makliker versprei. Dit gesê, verstaan ons heeltemal julle ongemak, en ons gaan beslis voorsorgmaatreëls instel om sulke situasies in die toekoms beter te bestuur, veral met gesinne en sportgroepe wat vroeg moet rus. Rakende die rookreuk — let asb. daarop dat die kaggel daardie aand aangesteek was om ’n warm en gesellige atmosfeer te skep, en van die reuk kon moontlik daarvan afkomstig wees. Ons neem egter julle opmerking ter harte en sal ekstra aandag gee aan ventilasie en varsheid in die kamers. Dankie ook vir julle mooi woorde oor ons vriendelikheid en diens — dit beteken baie vir ons. Ons hoop dat julle, ten spyte van die ongemak, steeds goeie herinneringe van julle verblyf saamneem. Vriendelike Groete / Kind Regards Somerset Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jeanri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek

200 Main Road Greenway Rise, Somerset West, 7129, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2662af7e3de9996b15b0325b4147cc5c18d41dc4068958a721cd9be7f9b9527ebb875d922a02f903fd96e5083f7bee00bafa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 200 Main Road Greenway Rise Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.075554973121 18.843808626984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang