+15
Selfsorg in Montagu

Somerset Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Rita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Salig en rustig. Heerlike netjiese en skoon verblyf. Goed toegerus. Het onderdak braaiplek. Voertuig moes ongelukkig buite parkeer, maar is baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Perfect. Very clean. Comfortable and safe! Delightful cottage with everything I needed! Close to town, safe and secure, and a lovely hostess who was very accommodating! I would definitely return. Love this little town. It's mountain biking heaven!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna C
1 nag
5.0
Mrt 2026

Die mense van Montagu en spesifiek Somerset Cottage is baie gasvry en hulpvaardig. Het op 'n 40 grade dag ge-arriveer om in 'n yskoue lugverkoelde blyplek in te stap. Dit was amazing en ek was vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfekte oornagplek! Ons het heerlik tuisgegaan by Somerset Cottage. Die kamer, kombuis en badkamer was alles baie netjies en goed toegerus. Perfek vir 'n aand se oorslaap. Ons is baie vriendelik ontvang en ons gasheer was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Oulike, skoon, netjiese oornagverblyf. Rustig geleë in groen omgewing, baie netjies, hoewel ietwat beknop. Hoofsaaklik geskik vir oornag of twee nagte. Vriendelike en behulpsame eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Lovely people, lovely cottage, very safe and clean. Lovely little cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pleasant stay . We had a comfortable, relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Lekker cozy. Verblyf was aangenaam. . Kombuis werk spasie is bietjie min vir kosmaak, maar plekkie is perfek vir een of twee nagte se oorbly. Die area is rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Franci V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Beslis werd om hier te oornag. Dis die klein dingetjies wat tel, 'n welkom by ons epos met die hek se kode, melk in die yskas vir 'n lekker koppie koffie, 'n blommetjie op die bed by silwerskoon handdoeke, het dit net so spesiaal gemaak. Die plekkie was silwerskoon, met koffie, tee en suiker wat voorsien was, lekker beskuit, selfs ontbytgraan is voorsien. Dit is 'n stil en rustige omgewing, en ons motor was veilig binne 'n geslote hek parkeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Thompson Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf061902c83de0ffab8c9700b2e2f63cc285985c90e6a7fc39066ff44b5d19b6a301a55009188b9bb7f4dfa94e5795bf0022e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 4 Thompson Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793463450175 20.125899016857
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang