4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 106 Helderberg College Street, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Somerset West Vineyard Cottage is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, eenplaatgasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante en wynplase. Stellenbosch is ongeveer 16,9 km ver, terwyl Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 31,4 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 106 Helderberg College Street, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Somerset West Vineyard Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
106 Helderberg College Street, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang